2020-2021 Skolekatalogus

3 2 LET WEL: Pryse onderhewig aan verandering. Bepalings en voorwaardes geld. Dit is eerste prys om jou plaaslike agent te kontak; dan is jy verseker van persoonlike diens. Indien jy nie in kontak is met ’n agent nie, kontak LAPA se skole- en biblioteke-afdeling. Hoe om te bestel: AGENTBESONDERHEDE MARIETA NEL Nasionale bestuurder en uitgewer van Klasgids. mnel@lapa.co.za 084 511 1931 KATHIE VILJOEN In beheer van Oos-Kaap, KZN, en oostelike gedeelte van die Wes- Kaap, redakteur van die Hoërskool Klasgids en verantwoordelik vir skoleboekhandelaars. kathiev@lapa.co.za 084 492 2255 ELNA LA GRANGE In beheer van Noord-Kaap, Vrystaat, Namibie en westelike gedeelte van Wes-Kaap en verantwoordelik vir openbare biblioteke. elnal@lapa.co.za 078 669 4587 KAREN JANSE VAN RENSBURG In beheer van Gauteng, Noordwes, Limpopo en verantwoordelik vir die advertensies van Klasgids . karenj@lapa.co.za 076 105 4536 1 2 3 INHOUDSOPGAWE NOVA OMNIBUS 1 Fanie Viljoen ISBN: 9780799391176 R210 DIE SLYMBOEK Dorling Kindersley ISBN: 9780799384499 R145 1 2 SLYM SE STORIES Fanie Viljoen ISBN: 9780799384222 R190 101 VAKANSIEGRAPPE Jaco Jacobs ISBN: 9780799393880 R40 3 MONSTERRUGBY Fanie Viljoen ISBN: 9780799377255 R145 5 DIE GROOT BOEK VAN SPOKE EN GRILLE Fanie Viloen ISBN: 9780799389364 R260 4 6 DIE GROOT JACO JACOBS-STORIEBOEK J aco Jacobs ISBN: 9780799392401 R210 SPAGHETTI TUSSEN JOU TONE Jaco Jacobs ISBN: 9780799384444 R135 PLONS Fanie Viljoen ISBN: 9780799370607 (e-boek) R126 7 9 Z IS VIR ZACKIE 1: DIE ROWWE RESIES Jaco Jacobs ISBN: 9780799397178 R55 8 10 TOPVERKOPERS Die Studie - gids STUDIEGIDSE Boeke waarvoor studie- gidse beskikbaar is, word in die katalogus aangedui met hiérdie tekentjie. Die topverkopers by laerskooluitstallings ............... 3 Beginnerlesers ....................................................... 5 Prenteboeke: Stories vir voorlees en selflees . ...... 9 Niefiksie vir laerskoolleerders .............................. 12 Eisteddfod ............................................................. 17 Boeke met meisiekarakters . ................................ 18 Grappieboeke ........................................................ 20 Boeke met dierekarakters .................................... 21 Boeke met meisie- en seunskarakters ................ 22 Stories wat bangmaak .......................................... 27 Boeke met seunskarakters . ................................. 28 Omnibusse ............................................................ 30 Die liefde ............................................................... 31 Boeke vir tieners . ................................................. 32 Nasionaal voorgeskryf . ......................................... 33 Kortverhale en gedigte ......................................... 35 Gidse vir die Afrikaansklas .................................. 36 Moethê-boeke vir ouers en onderwysers ............ 37 Niefiksie ................................................................. 38 Liefdesverhale ...................................................... 39 Boeke wat uitdaag ................................................ 40 Engelse boeke . ...................................................... 41 E-boeke ................................................................ 42 Skrywers wat skole besoek ................................. 44 Klasgids ................................................................ 48 Besoek LAPA se webwerf by www.lapa.co.za om studiegidse te bestel en om gratis studiegidse af te laai. Indien daar nie ’n studiegids beskikbaar is vir die boek wat u skool wil voorskryf nie, kan ons moontlik ’n gids saamstel indien die skool ’n groot- maatbestelling plaas. Vir hierdie en ander navrae oor studiegidse kontak vir Marieta by mnel@lapa.co.za . KONTAK LAPA SE HOOFKANTOOR IN PRETORIA VIR BESTELLINGS TEL: +27 (0) 12 401 0700 E-POS: bestellings@lapa.co.za WEBTUISTE: www.lapa.co.za KANTOORURE Maandag-Vrydag, 08:00-16:00 BY LAERSKOOL- UITSTALLINGS bladsy bladsy

RkJQdWJsaXNoZXIy MTI4MTE=