2020-2021 Skolekatalogus

48 Klasgids is reeds 55 jaar lank die Afrikaansonderwyser se regterhand in die klaskamer. Die tydskrif verskyn kwartaalliks en bevat onder andere: • Vraestelle • Taaloefeninge en -toetse. • Besprekings en vrae oor voorgeskrewe romans, gedigte en kortverhale. • Wenke vir onderwysers en lesers oor allerhande onderwerpe. • Artikels oor wat onderwysers doen wat omgee vir hul leerders en vir Afrikaans. Sedert 2014 verskyn daar elke kwartaal twee uitgawes van klasgids: Een vir laerskool en een vir die hoërskool. Boek Skool Skool hallo! lees Klasgids vir AFRIKAANS - onderwysers Die AON (Afrikaans Onderwysnetwerk) is so opgewonde oor dié publikasie dat hulle dit vir slypskole dwarsoor die land borg. Indien jy lid word van die AON, kan jy ’n GRATIS Klasgids en ander voordele geniet. Word ’n lid van die AON deur die vorm op die vorige bladsy in te vul. aa Vir enige navrae kontak vir Kathie Viljoen by klasgids@lapa.co.za

RkJQdWJsaXNoZXIy MTI4MTE=